Welkom by my trommeltjie.
Hier pak ek in en uit nes ek lus kry, kom kuier gerus saam.
Hier vind jy o.a. die eerste SA web bladsye
oor Origami (waarvan ek weet) en boonop in Afrikaans.
(Alhoewel ek aandag geskenk het aan skerm resolusie versoenbaarheid, voel ek tog om te noem dat hierdie blaaie geskryf is op 1024x768 en waarskynlik beter sal vertoon op 800x600 as op 640x480.)