|
|
|
|
|
|
|
|
There are two means of refuge from the miseries of life: music and cats.
Albert Schweitzer |
||
|
Welkom by my trommeltjie op die web... Hier pak ek in en uit soos ek lus kry. Dis die eerste afrikaanse origami webwerf in die wêreld waarvan ek weet. Kom kuier lekker en gesels met my! |
||
|
|
Vorige aanhalings wat hier gepryk het kan gevind word in my 1ste Argief | |
|
|
Hoekom het ek verhuis?:
Ek glo nogsteeds die internet is iets wat aan De Kleineman behoort. Ongelukkig het gratis-internet-aan-almal, "gratis internet aan ABSA-siele alleenlik" geword en afpersing is defnitief nie die manier om my as 'n klient te wen nie. |
|
|
|
Tips en Nuus uit my Trommel:
Origami Humor: Besoek die Britse Origami Vereniging vir allerlei origami dinge. |
|
|
Stuur gerus e-pos aan my by: trommel@metroweb |
||